Language barriers to learning science

  • Elaine Ridge
  • Faan Jordaan
  • NC Nangu

Abstract

This article draws on a study done in 1996 by Jordaan and Mangu which sought to determine how well pupils understand concepts which appear frequently in their textbooks and also to establish whether support material would facilitate learning. This article is not as much interested in the performance level of the students as the underlying reasons for the poor performance. The article explores some of the responses made by students in order to define their difficulties more precisely and concludes by making recommendations for learning and teaching. Hierdie artikel bou voort op 'n studie wat in 1996 deur Jordaan en Mangu gedoen is wat probeer het om te bepaal hoe goed leerders konsepte wat gereeld in hulle handboeke voorkom, verstaan en ook om vas te stel of ondersteunende materiaal die leerproses fasiliteer.Hierdie artikel is nie soseer gerig op die prestasievlakke van die leerders nie, maar eerder op die onderliggende redes vir hulle swak prestasie. Die artikel ondersoek sekere van die response van die leerders en poog daardeur om van die struikelblokke wat wetenskaplike diskoers aan die leerders hied me er presies te omskryf Die artikel sluit af met voorstelle vir verbeterings aan die leerproses en aan onderriglewering.
Section
Articles