Taalgesindhede en die onderrig van Afrikaans

  • Barbara Bosch

Abstract

In die onderrig aan en aanleer van Afrikaans deur nie-moedertaalsprekers behoort daar in 'n multi-kulturele omgewing met taalgesindhede rekening gehou te word: die taalaanleerder se gesindheid teenoor en stereotipiese sienswyses van die sprekers van die teikentaal en die teikentaal self beinvloed die sukses van die verskil/ende stadia van die aanleerproses. Hierdie beinvloeding vind plaas omdat gesindhede motivering beinvloed en as sosio-affektiewe filter in die taalaanleerproses kan optree. Die implikasies van heersende gesindhede teenoor Afrikaans vir die onderrig en aanleer van die taal in 'n multitalige situasie word indringend bespreek. In the teaching of Afrikaans to and the acquisition of the language by non-mother tongue speakers in a multi-lingual environment, cognizance should be taken of prevailing attitudes: the attitudes of the learner towards the target language and his/her stereotypical perceptions of the target language and its speakers which influence the success of the language learning process in various stages. This influence takes place because attitudes affect motivation and can also act as a socio-ajjective filter in the language acquisition process. The implications of existing attitudes towards Afrikaans for the teaching and acquisition of the language in a multi-lingual situation are discussed in depth.
Section
Articles