First language influence on second language writing and expression

  • Peter Mtuze

Abstract

The case study has its source in the author's attempt to translate his novelette Alitshoni lingaphumi (Waiting for sunrise) into English. Current developments in the sociopolitical arena make it increasingly important for linguists to focus on the interchange between the indigenous languages and the two dominant languages, English and Afrikaans. This would break down the artificial baniers so enthusiastically maintained in the past. Secondly, such an exercise would also help to overcome prejudicial ignorance. Some of the issues highlighted include culturastructural, lexicsyntactic, and semantic differences between Xhosa and English, as exemplified in the text in question. Die vertrekpunt vir die gevallestudie is die skrywer se poging om sy novelle Alitshoni lingaphumi (Wagtend op sonsopkoms) in Engels te vertaal. In die lig van eietydse ontwikkelinge in die sosio-politiese arena, word dit vir linguiste toenemend belangrik om te fokus op die wisselwerking tussen die inheemse tale en die twee dominante tale, Engels en Afrikaans. Dit sou die kunsmatige skeiding wat in die verlede met soveel entoesiasme gehandhaaf is, ajbreek Dit sou ook die onkunde wat uit vooroordeel spruit, oorkom, Van die sake wat na aanleiding van die teks na vore gebring word, sluit die kulturele, strukturele, leksikale, sintaktiese en semantiese verskille tussen Xhosa en Engels in.
Section
Articles