Die ontwerp van 'n Praktiese Afrikaans derde taal-kursus vir swart stu'clente in die Regte

  • A.E. Swartz

Abstract

This article describes the composition and methodology of a third or foreign language practical course in Afrikaans for black university law students. A university course in Afrikaans is compulsory for all law students, but the majority of these students have never studied or spoken Afrikaans, and seldom even heard it. Given this low level of competence (typical errors made by black students are analysed) and the specific needs of students to understand and use legal tenninology in Ajrikaans, the author has designed a subject specific language course which has as its objective not only the mastery of basic language skills, but also the inculcation of a positive attitude towards the language. She describes in detail how the course is conducted, using legal texts, thinking skills, some formal input and many communicative activities. Hierdie artikel beskryf die samestelling en metodologie van 'n derde of vreemde taal praktiese kursus in Ajrikaans vir swart universiteitstudente in die Regte. 'n Universiteitkursus in Afrikaans is verpligtend vir alle regstudente, maar die meerderheid van hierdie studente het nog nooit Ajrikaans bestudeer of gepraat nie en dit baie se/de gehoor. As gevolg van hierdie lae vaardigheidspeil (tipiese foute van swart studente word ontleed) en die spesifieke behoeftes van studente om regstenninologie in Afrikaans te verstaan en te gebruik, het die outeur 'n vakgerigte taalkursus ontwerp met die doel om nie net basiese taalvaardighede te bemeester nie, maar ook 'n positiewe houding te skep ten opsigte van die taal. Besonderhede van die kursus word verskaf: dit behels die gebruik van regstekste, denkvaardighede, formele taalinsette en heelwat kommunikatiewe aktiwiteite.
Section
Articles