Language attitudes in the second language situation

  • Riana Roos

Abstract

A distinction is made between attitudes and specifically language attitudes. The process of acculturation is dealt with and its influence upon the motivation of ESL learners. Integrational and instmmental motivation are defined. Teachers' language attitudes, the dangers of prejudice and stereotyping are discussed. ,Attitude changes are analysed as well as the teacher's role in effecting them. 'n Onderskeid word getref tussen algemene houdings en houdings ten opsigte van taal. Die proses van akkulturasie word behandel, asook die invloed daarvan op die motivering van Engels Tweede Taal-leerders. Die skrywer onderskei verder tussen integrerende en instmmentale motivering. Die onderwysers se houding teenoor die taal word ook bespreek, asook die gevare van bevooroordeeldheid en stereotipering. Veranderinge in houdings word ontleed, en vera! die rol wat die onderwyser speel om die veranderinge teweeg te bring.
Section
Articles