Current and future trends in educational computing: Implications for training language teachers

  • Jannie Botha

Abstract

In the first part of this paper an overview is given of the current state of educational technology as well as some future trends in this rapidly developing field. The focus is on developments with regard to hardware and software. It is pointed out that a clear distinction between hardware and software is not always possible. Specific reference is made to a Hypertext programme and the promises it holds for the future. In the second part of the paper specific guidelines for training teachers in computerassisted language instruction (CALl) are given. This is done against the background given in the first part of the paper. Guidelines are proposed for the training of language teachers. In die eerste gedeelte van hierdie artikel word 'n oorsig gegee van die huidige stand van opvoedkundige tegnologie en ook sommige toekomsneigings op hierdie snelontwikkelende gebied. Die fokus vat op ontwikkelings ten opsigte van apparatuur en pro grammatuur. Daar word aangedui dat 'n duidelike onderskeid tussen apparatuur en programmatuur nie altyd moontlik is nie. Daar word spesifiek verwys na 'n hiperteksprogram en die moontlikhede wat dit vir die toekoms inhou. In die tweede gedeelte van die artikel word spesifieke riglyne vir die opleiding van rekenaargesteunde taalonderrigonderwysers (RGTO) gegee. Dit word gedoen teen die agtergrond wat in die eerste gedeelte van die artikel gegee is. Riglyne vir die opleiding van taalonderwysers word voorgestel.
Section
Articles