Tegnologiese ontwikkelings: lmplikasies vir taalonderrig

  • Jannie J. Botha

Abstract

Conventional language teaching is hard put to keep computer-assisted language learning (CALL) out of the classroom. Language teachers seem to argue that if they ignore CALL it will disappear. A closer link between conventional language teaching and CALL is not only feasible but essential to ensure that both continue to exist. In this paper the emphasis is on the relation between language teaching and CALL as well as the implications of technological developments for language teaching. Konvensionele taalonderrig worstel dikwels om sy plek teenoor die opdringerige rekenaargebaseerde taalonderrig (RGTO) te behou. Taalonderwysers is besig om hierdie skynbare teenstelling op die spits te dryfmet die gevolg dat RGTO 'n plek in die spreekwoordelike son ontse word. Op die internasionale vlak ontstaan al meer die siening dat 'n verbintenis tussen konvensionele taalonderrig en RGTO nie net wenslik is nie, maar uiters noodsaaklik is om albei se sinvolle voortbestaan te verseker. In hierdie artikel sal daar aandag gegee word aan die verhouding tussen taalonderrig en RGTO asook die implikasies wat tegnologiese ontwikkelings vir taalonderrig het.
Section
Articles