The effect on blood pressure and pulse rate of first-year college students in a suggestopaedic course

  • Mervyn Garlick

Abstract

Music is an important component of suggestopaedic teaching. However, little research has been done into the kind of music which is most effective, particularly in terms of the physiological effect on students. The writer describes an experiment in which the effect on blood pressure and pulse rate on a group of students caused by various kinds of music is measured. The results are analysed and suggestions for further research in this field are made. Musiek vorm 'n belangrike komponent van suggestopediese onderrig. Daar is egter weinig navorsing gedoen om te bepaal watter soort musiek die effektiefste sal wees, vera! ten opsigte van die fisiologiese uitwerking op studente. Die skrywer beskryf 'n eksperiment waarin verskeie soorte musiek gebruik is om die uitwerking daarvan op die bloeddruk en polsslag van 'n groep studente vas te stel. Die resultate is ontleed en voorstelle vir verdere navorsing op die gebied word gemaak.
Section
Articles