Some psycholinguistic conditions for second language learning

  • Bernard Spolsky

Abstract

The author discusses some psycho linguistic conditions for second language learning based on a preference rr ode! in linguistics. The outcome of second language learning depends on a number of conditions. Second language learning takes place in a social context, and social conditions determine a learner's attitudes. These attitudes are twofold in nature, namely those towards the community speaking the target language and those towards the learning situation. The two kinds of attitudes lead to motivation. The social context also provides opportunities for language learning and can be divided into formal and informal situations. There are also individual conditions of the learner. The author is concerned with the exploration of several specific psycholinguistic factors, as well as the kinds of rules which they contribute to the theory. Die skrywer bespreek enkele psigolinguistiese voorwaardes vir die aanleer van 'n tweede taal, gebaseer op 'n voorkeurmodel in die l!nguistiek. Die aanleer van 'n tweede taal geskied bin ne 'n sosiale konteks, en sosiale omstandighede bepaal 'n leerder se houding. Hierdie houding kan bestaan ten opsigte van die gemeenskap wat die teikentaal praat, sowel as ten opsigte van die leersituasie. Motivering word bepaal deur hierdie tweeledige houding. Die sosiale konteks bepaal ook geleenthede vir die aanleer van 'n taal en kan verdeel word in forme le en informele situasies. Verder is daar die individuele omstandighede van elke leerder. Die skrywer hou horn besig met 'n verkenning van spesifieke psigolinguistiese faktore, sowel as die soort reels wat hydra tot die teorie.
Section
Articles