An examination of feedback on draft essays, using Halliday's definition of context

  • Lynn Quinn

Abstract

Die navorsing waaroor hierdie artikel verslag doen is histories-struktureel van aard. Die idees van die sistemies-funksionele taalkundige, Michael Halliday word gebruik om 'n proses vir die ontwikkeling van studente se akademiese skryfvaardighede in 'n Engels vir Ademiese Doeleindes (ELAP - English for Academic Purposes) kursus aan die Rhodes Universiteit te bestudeer. Die proses bestaan uit drie fases: studente skryf 'n eerste weergawe van 'n opstel, 'n respondent lewerkommentaar daarop, waarna die student dan 'n finale weergawe skryf Ek gebruik Halliday se raamwerk om die lryse waarop hierdie proses studente kan help om aan te pas in die breer universiteitskultuur te ondersoek Op 'n mikro-vlak ondersoek ek ook die wyse waarop die respndent se kommentaar die student help om die akademiese geletterdheid wat nodig is om opstelle in die konteks van die ELAP-kursus te skryf aan te leer. Die konsepte veld (vakgebied), inhoud en vorm (field, tenor and mode) word gebruik om die maniere waarop kommentaar op die eerste weergawe van die opstelskryfproses studente se skry.fvaardighede kan ontwikkel, te kategoriseer. Na aanleiding van my navorsing voer ek aan dat skryfkonsultante / dosente dit waardevol mag vind om hulle terugvoer in terme van hierdie kategoriee te beskou. Verder kan hu/le besin of hulle studente gehelp het om hulle skryfvaardighede te verbeter deur die kenmerke van die spesifieke sosiale konteks 1marin die skrywe plaasgevind het, in ag te neem.

Author Biography

Lynn Quinn
Lynn Quinn has been involved in thefield of Academic Development in Higher Education since 1994. Her earlier work was in helping lecturers to develop their students' academic writing but now her interests have moved more broadly to general staff development. At present she is involved in facilitating and researching a post graduate certificate course in higher education for lecturers at Rhodes University.
Section
Articles