Facilitating access to English for Xhosa-speaking pupils in black township primary schools around Cape Town, South Africa

  • Liesel Hibbert

Abstract

The paper results from a research project completed by the author in 1994 on the quality of language-learning environments in the Cape Town area . . Xhosa is now constitutionally enshrined as one of the eleven official languages of South Africa, and is the dominant language in Western Cape black townships. This paper questions the fruitfUlness of primary schools in black townships attempting to use English as the sole medium of instruction. The paper shows that in actual classroom situations the Ll (Xhosa) is used as an aid to L2 (English) medium instruction in the schools of Khayelitsha and Lagunya townships around Cape Town. The paper argues for the recognition and forther extension of such bilingual practices in primary schools to work towards more successfUl use of the L2 as the medium of instruction. It assesses the implications of such bilingual policy for classroom interaction and materials development. Hierdie artikel spruit voort uit 'n navorsingsprojek wat in 1994 deur die skrywer onderneem is in groter Kaapstad oor die kwaliteit van die omgewings waarbinne taal aange/eer word. Xhosa is volgens die konstitusie een van die elf amptelike tale in Suid-Afrika en is die oorheersende taal in die swart woonbuurte van die Wes-Kaap. In hierdie artikel word die waarde bevraagteken van die poging wat in die primere skole in die swart woonbuurte aangewend word om Engels as enigste medium van onderrig te gebruik. In die artikel word ook daarop gewys dat skole in Khayelitsha en Lagunya, twee swart woonbuurte naby Kaapstad, Xhosa (Tl) gebruik as hulpmiddel by die onderrig deur medium van Engels (T2). Daar word aangevoer dat hierdie gebruik van tweetalige onderrig in primere skole erkenning behoort te kry en verder uitgebrei behoort te word sodat daar gestrewe kan word na 'n meer suksesvol/e gebruik van die tweede taal as onderrigmedium. 'n Waardebepaling van die implikasies van so 'ntweetalige beleid vir k/askamerinteraksie en die ontwikkeling van /esmateriaal word ook gedoen.
Section
Articles