Thinking skills and communicative language teaching: a curriculum perspective

  • Johann J. Swatz

Abstract

Second Language teaching in South Africa and concludes that many L2 teachers have resisted using this approach. This may be attributed to a misunderstanding of the basic principles of communicative language teaching (CLT), as well as to uncertainty regarding its practical application. He proposes an innovative way of implementing CLT, involving the integration of thinking skills with selected language content within a communicative framework To demonstrate this, he gives a detailed description of a language teaching module for senior secondary pupils. He then discusses the communicative nature of the activities contained in the module and points out what additional benefits this approach may offer L2 pupils. Die skrywer evalueer die impak wat die kommunikatiewe benadering op Engels tweede taalonderrig in Suid-Afrika gehad het en kom tot die gevolgtrekking dat menige tweede taalonderwysers teenstand bied teen die gebruik van die benadering. Dit kan toegeskryf word aan die feit dat daar 'n wanbegrip bestaan van die basiese beginsels van kommunikatiewe taalonderrig, asook 'n onsekerheid rakende die praktiese toepassing daarvan. Hy stel 'n innoverende uyse van aanbieding voor wat die integrasie van denkvaardighede met geselekteerde taalinhoude binne 'n kommunikatiewe raamwerk behels. Om dit te demonstreer gee hy 'n gedetailleerde beskrywing van 'n taalonderrigmodule vir senior sekondere leerlinge. Daama bespreek hy die kommunikatiewe aard van die aktiwiteite wat die module bevat en dui oak aan watter addisionele voordele hierdie benadering vir tweede taal-leerlinge inhou.
Section
Articles