'Speak out' - issues in participatory materials development

  • Zannie Bock

Abstract

This article outlines the development of a beginner English course called 'Speak Out' for adults in Adult Basic Education and Training classes in the early 1990s. The course uses an innovative roleplay methodology which builds on the experiences and language knowledge of the adult learners. It was conceptualised and developed within a participatory approach to adult learning and materials development. The article explores the tension between the ideals of the participatory approach and the constraints exerted by contextual and other factors. The article begins with an introduction of the context within which the materials were conceptualised, then offers a brief overview of the participatory approach, and then considers the following aspects of the 'Speak Out' course: the language learning methodology, issues of teacher competence and development, and lastly, the materials development process itself. Hierdie artikel beskryf die ontwikkeling van 'n beginnerskursus vir Engels, getitel 'Speak Out'. Dit is ontwerp vir volwassenes in klasse binne 'n Volwasse Basiese Onderrig en Opleiding-program in die vroee 1990s. Die kursus maak gebruik van innoverende rolspel as 'n metode wat spesifiek aansluit by die ervarings en taalkennis van volwasse leerders. Dit is gekonseptualiseer en ontwikkel as deel van 'n deelnemende benadering tot die opleiding van volwassenes en die ontwikkeling van hulpmiddels. Die artikel ondersoek die spanning tussen die ideale van 'n deelnemende benadering en die beperkinge wat opgele word deur kontekstuele en ander faktore. Die inleiding van die artikel gee 'n uiteensetting van die konteks waarbinne die hulpmiddels gekonseptualiseer is. Dan volg 'n kort oorsig oor die deelnemende benadering, en die volgende aspekte van die 'Speak Out'-kursus word oorweeg: die metodologie van taalaanleer, kwessies rondom onderwysers se vaardighede en ontwikkeling, en laastens, die proses van hulpmiddel-ontwikkeling self.

Author Biography

Zannie Bock
University of the Western Cape
Section
Articles