Kurrikulum 2005: Die leerarea taal, geletterdheid en kommunikasie - 'n oorsig

  • Nicol Faasen

Abstract

Hierdie artikel gee 'n oorsig van die ontwikkeling en wesenlike kenmerke van die Leerearea Taal, Geletterdheid en Kommunikasie binne die breë raamwerk van Uitkomsgebaseerde Onderwys en Kurrikulum 2005, Dit kyk ook na probleme wat daar tanns met hierdie Leerarea bestaan.This article gives an overview of the development of and essential characteristics of the language, literacy and communication learning area within the Famework of outcomes- based education and curriculum 2005, It also examines the problems currently being experienced within this learning area.

Author Biography

Nicol Faasen
University of
Section
Articles