Persuasion - South African language in action

  • Elaine Ridge

Abstract

The issue of which English should be privileged in South Africa has been hotly debated This article argues against the binary thinking that has fuelled this debate. It contends that standard English should be taught since it is the proper or appropriate choice in particular contexts. Competence in standard English would extend and enhance learners' repertoires. However, unless the richly textured variety of "other" Englishes is accommodated in the classroom, there is a strong danger of what Phillipson (1992) terms linguicism. The article argues that a possible means of exploring the richly textured varieties in use in South Africa would be to focus on the choice of accent in radio advertisements. Some suggestions are outlined as to how a critical awareness of the persuasive effict of particular accents in particular contexts can be developed Finally, a plea is made for stylistic experimentation to be honoured in South African classrooms as a further means of exploring the language resources in South Africa. Die debat random die soort Engels wat in Suid-Afrika bevoordeel behoort te word is nog steeds aan die gang. In hierdie artikel word daar aangevoer dat dit die gevolg is van die binere denke oor hierdie saak Daar word beweer dat Standaard-Engels onderrig behoort te word aangesien dit die maak van 'n korrekte of geskikte keuse in bepaalde kontekste behels. Vaardigheid in Standaard-Engels salleerders se repertoire uitbrei en versterk Dit beteken egter nie dat die ryk tekstuurverskeidenheid van die "ander" soorte Engels in die k/askamer buite rekening gelaat mag word nie. Indien dit sou gebeur, bestaan die gevaar van wat Phil/ipson (1992) "linguisisme" noem. Volgens die artikel is die bestudering van radioadvertensies, met die fokus op die keuse van k/em, 'n moontlike manier om die ryk tekstuurverskeidenheid van Engels wat in Suid-Afrika gebruik word te ondersoek Bepaalde voorstelle word aan die hand gedoen oor hoe 'n kritiese bewustheid ontwikkel kan word ten opsigte van die vasstelling van die oorredende uitwerking wat 'n bepaalde aksentuering binne bepaalde kontekste kan he. Ten s/otte word 'n pleidooi gelewer ten gunste van eksperimentasie met sty/ in Suid-Afrikaanse k/askamers as 'n verdere wyse waarop bronne vir taal in Suid-Afrika ondersoek kan word
Section
Articles