An overview of Project Intelligence

  • Beatriz C. De Capdevielle

Abstract

With this article, an overview is given of a Venezuelan project which aims at improving the ability of students to perform a wide variety of intellectually demanding tasks. This project acknowledges that there is no substitute for thought. Conventional subject matter is only taught in so far as it is helpful to realize the ultimate goal: that of enhancing thinking skills. But perhaps the most important aspect of the project is attitudes; particularly those that are most conducive to intellectual growth and achievement. Met hierdie artikel word 'n oorsig gegee oor 'n projek wat in Venezuela ontstaan het en wat ten doe! het om studente te help om 'n wye verskeidenheid intellektueel inspannende opdragte uit te voer. Die projek gee erkenning daaraan dat denkprosesse met niks vervang kan word nie. Konvensionele lesmateriaal word ook slegs gebruik in soverre dit kan bydra tot die bereiking van die uiteindelike doelwit, naamlik om die denkvermoe te stimuleer. Maar die grootste klem val waarskynlik op instelling: die soort instelling wat die grootste bydrae kan !ewer tot intellektuele groei en selfverwesenliking.
Section
Articles