Solutions to academic failure: The cognitive and cultural realities ofEnglish as the medium of instruction among black learners

  • R. Gamaroff

Abstract

In South Africa, black learners who are speakers of Bantu languages have to use a second language, namely English, as the medium of instruction from Std 3 onwards. The differences between English language-culture and Bantu languages-culture(s) have generated a host of problems (and pseudo-problems?), where the main problem is academic failure. Three solutions to academic failure are discussed in the light of cultural and cognitive factors in multicultural education: 1. The use of the mother tongue as the exclusive medium of instruction 2. Critical Language Study (CLS) and People's English 3. The separation of high ability learners from limited ability learners in the teaching situation. It is emphasised that culture is closely connected to a symbolic system, and thus an understanding of cognitive processes in academic learning requires an understanding of culture, and vice versa. Ultimately, of primary importance in academic study are the cognitive underpinnings of Cognitive Academic Language Proficiency (CALP) developed in the first language. In Suid-Afrika word swart leerders wie se moedertaal een van die Afrika tale is, tans vanaf st. 3 in 'n tweede taal, naamlik Engels, onderrig. As gevolg van die verskille tussen die Engelse taalkultuur en die taalkulture van die A.frika tale het daar 'n groot aantal probleme (en pseudoprobleme?) ontstaan, waarvan akademiese mislukking die belangrikste is. Drie oplossings vir hierdie akademiese mislukking word bespreek aan die hand van kulturele en kognitiewe faktore in multikulturele onderwys: 1. Die gebruik van die moedertaal as eksklusiewe medium van onderrig 2. "Critical Language Study" (CLS) en "People's English" 3. Die afsonderlike hantering van hoogsbegaafde en minder begaafde leerlinge. Dit moet beklemtoon word dat kultuur nouverwant is aan 'n simbolesisteem. Gevolglik is 'n be grip van die kognitiewe prosesse betrokke by akademiese leer 'n voorvereiste vir 'n be grip van kultuur, en omgekeerd. Vera/ belangrik vir akademiese leer is die kognitiewe ondersteuning van die Cognitive Academic Language Proficiency (CALP) wat in die eerste taa/ ontwikkel is.
Section
Articles