The role of a language teaching institute within the context of a university

  • Leslie Proctor
  • Jannie Botha
  • Dawid H. Van der Vyver

Abstract

The history and development of!NTUS (thelnstitutefor Language Teaching ofthe.University of Stellenbosch) is sketched in broad terms. Certain definitions of the role and function of a university are given and the differences between a language teaching institute and language departments of a university are outlined. It is maintained that research, particularly applied research and development, is the main task of the institute. However, much of this research must be done outside the parent institution, and often with private funding, and therefore a close working relationship has to be established with the private sector. Research findings have to be made available and future researchers have to be trained. A comprehensive list of publications put out by INTUS forms the final part of the article. Die geskiedenis en ontwikkeling van!NTUS (lnstituut vir Taalonderrig van die Universiteit van Stellenbosch) word in bree trekke geskets. Sekere definisies van die rol enfunksies van 'n universiteit word gegee en die ver ski/le tussen 'n taalonderriginstituut en taaldepartemente aan 'n universiteit word in hooftrekke beskryf. Daar word aangevoer dat navorsing, vera/ toegepaste navorsing, en ontwikkeling die hooftake van hierdie instituut is. Baie van hierdie navorsing moet egter buite die moederinstansie gedoen word en dikwels met privaatfondse. Daarom moet daar 'n hegte werkverhouding met die privaatsektor opgebou word. Navorsingresultate moet beskikbaar gestel en toekomstige navorsers opgelei word.' n Omvattende lys van!NTUS-publikasies maak die finale deel van die artikel uit.
Section
Articles