Address rituals as heuristics of social structure

  • E.F. Kotze

Abstract

The address form as linguistic variable has more realisation possibilities than any other, because semantic variation is involved and it reflects all the different interpersonal relations in the societal structure. Factors such as religious status, sex, kinship and age differences play a key role in the choice of the address form. It is hypothesised that the way in which address forms vary in a speech community is a linguistic reflection of the social norms determining the hierarchical structure of the community. Die aanspreekvorm as linguistiese veranderlike het meer verwesenlikingsmoontlikhede as enige ander vorm, want semantiese verskeidenheid is betrokke en dit reflekteer die verskillende interpersoonlike verhoudings in die gemeenskapstruktuur. Faktore soos religieuse status, geslag, verwantskap en ouderdomsverskille speel 'n sleutelrol in die aanspreekvorm. Daar word gehipotetiseer dat die wyse waarop aanspreekvorms in 'n spraakgemeenskap wissel, 'n linguistiese refleksie is van die sosiale norme wat die hierargiese struktuur van die gemeenskap bepaal.

Downloads

Download data is not yet available.
Section
Articles