Tweedetaalteorie vir die eerstetaalonderwyser

Authors

  • Ludolph Botha

DOI:

https://doi.org/10.5785/5-1-450

Abstract

In hierdie artikel word die eerstetaalonderwyser se aandag op tweedetaalteorie gevestig. Krashen se tweedetaalteorie word uitgesonder en die implikasies van sy werk vir eerstetaalonderwysersword ondersoek. Die oordrewe beklemtoning van vormen struktuur in moedertaalklasse ( oor die taal praatl lees/ skryf) word vanuit die gesigspunt van Krashen se taalverwerwingsteorie beskou en die gevolgtrekking word gemaak dat daar veel meer klem op gebruiksvaardigheid behoort te val (in die taal praat!lees!skryf). In this article the first language teacher is made aware of second language teaching theory. Particularly Krashen' s second language theory is referred to and implications of his work for mother tongue teachers are discussed. The over-emphasis on form and structure in first language classes (talking/reading/writing about the language) is looked at in terms of Krashen' s theory and it is concluded that the emphasis in first language classes should be far more on the functional use of the language (talking/reading/writing in the language).

Downloads

Download data is not yet available.

Downloads

How to Cite

Botha, L. (2013). Tweedetaalteorie vir die eerstetaalonderwyser. Per Linguam, 5(1). https://doi.org/10.5785/5-1-450

Issue

Section

Articles

Most read articles by the same author(s)