SALT and the teaching of African languages

  • Justus C. Roux

Abstract

It is well known that, within the broad theory of Suggestopedia, music is used in a specific manner so as to facilitate, inter alia, long-term memory. In this article attention is drawn to the use of music in the teaching of a tone language where variations in pitch levels within words may give rise to variations in meaning. The question is posed whether music, whilst enhancing reception and long-term memory may, at the same time, not be distorting the natural and even essential suprasegmental qualities of these languages which may be necessary for correct reception and semantic interpretation. Dit is algemeen bekend dat daar-binne die bree terrein van die Suggestopedagogiekmusiek op 'n spesifieke manier gebruik word om, onder andere, die langtermyngeheue van die leerder te stimuleer en aan te help. In hierdie artikel val die klem op die gebruik van musiek in die onderrig van 'n toontaal waar variasies in toonhoogtes tot verskil in betekenis van 'n woord lei. Die vraag word gestel of musiek, terwyl dit die ontvangs en langtermyngeheue versterk, nie terselfdertyd die natuurlike en selfs noodsaaklike suprasegmentele kwaliteite van so 'n taal (wat nodig is vir korrekte ontvangs en betekenis) verwring nie.
Section
Articles